Posted: 06 Aug, 2017
Page Views: 280
Big modern house - 5 Bedroom House For Sale In Olifantshoek : R1,700,000 - Private Sale
property photo
Photo Gallery
Click thumbnail below to enlarge the image.
property property property property property property property property property property

Details:
Address: 9 Paul Kruger, Olifantshoek
Price: R 1,700,000
Rates: R 800 p/m
Building Size: 400 m²
Stand Size: 1500 m²
• 1 study area
• 1 dining area
• 5 bedrooms
• 3 garages
• 4 bathrooms
• 1 living area
Features:
• laundry area
• aircon
• carport
• braai area
• fireplace
Description:
• Groot woonhuis / kan ook as n gastehuis gebruik word met groot uitbreidingspotensiaal.
• Ongeveer 400 m2 onderdak met 1 500 m2 erf.
• Koopkrag geïnstalleer.
• 5 Slaapkamers (of 4 slaapkamers plus studeerkamer) - Alle kamers het baie ingeboude kaste. Soliede Jakarandahout ingeboudekaste in hoofslaapkamer.
• 4 Badkamers.
• Bestaande selfsorg buite-ingang gastekamer, met en-suite badkamer en lugversorger.
• Groot oopplan kombuis sit / onthaal vertrek met eetkamer en nuwe ingeboude “Heatwave” kaggel.
• Baie soliede Jakarandahout ingeboude kaste in oopplan gedeelte.
• Opwas gedeelte uit kombuis (wasbakke en skottelgoedwasser).
• Spens met baie rakke.
• Buite waskamer (Warm/Koue water plus plek vir n groot wasmasjien en tuimeldroër - baie rakke).
• Buite Gas en Elektriese geisers (Elektriese geisers word elektronies beheer).
• Groot onderdak braaiarea met groot ingeboude doelgemaakte braaiplek (“Heatwave”).
• Stoepgedeelte vooraan huis.
• Watersproeiers (“misters” met drukpomp) op alle stoepe geïnstalleer (soortgekyk aan groot restaurante op hulle onderdak areas).
• Dubbele sluitbare (veiligheidshekke) garage met aparte werkskamergedeelte (ontwerp om later in ʼn tweeslaapkamer woonstel te omskep).
• Dubbele motorafdak.
• Twee 2500L watertenks om reënwater op te vang met filters en drukpomp asook oorskakeling na huis se watersisteem.
• Veiligheidshekke op alle buitedeure en skuifdeure, met diefwering op alle vensters.
• Lae-onderhoud tuin met 10 kameeldoringbome op die perseel!
Nearby Schools In Olifantshoek
schoolCvo Kalahari Akademiese HS2.3 km
Contact Details
Owner:Andre Kitshoff
Mobile:0825642044
Mortgage Calculator
House Price:
Down Payment:
Annual Interest Rate: %
Term: Years
_______________
per month
Share This Page
© PFS 2018 • Disclaimer fbLike Contact Us: support@propertyforsale.co.za

FREE PROPERTY ADVERTISING