Property For Sale In Groblersdal, Limpopo East
Woonerf te Kranspoort Vakansiedorp/Natuurreservaat - SOLD
Vacant Land For Sale in Groblersdal
Loskopdam
price Price : R233,200 --- Estate Agent: BKB Van Wyk
Beskrywing: Pragtige Woonerf te Kranspoort Vakansiedorp/Natuurreservaat met 'n matige helling in 'n noordelike rigting. Die erf front noord met 'n geen-bou-gebied oorkant die straat wat 'n onbelemmerde uitsig oor 'n spruit en die wild se daaglikse migrasie roete meebring. Grootte: 1...
Wild/Beesplaas te Koop - Groblersdal - SOLD
0 bedroom, 0 bathroom, Farm / Small Holding For Sale in Groblersdal
Groblersdal
price Price : R27,475,200 --- Estate Agent: BKB Van Wyk
Plaas: Roodewal, Groblersdal Grootte: 1 440 Ha Ligging: Ongeveer 25 km Oos van Loskopdam Beskrywing: Wild/Beesplaas wildwerend omhein (21 drade, 3 jaar gelede opgerig) met bosveld en gemengde veld in heuwel tot matig bergagtige terrein. Die eiendom is weerskante van die pad geleŽ...
Inkomste-Genererende Eiendom met Woonhuis/Gastehuis, Chalets en Kwekery - SOLD
0 bedroom, 0 bathroom, House For Sale in Groblersdal
Loskopdam
price Price : R4,240,000 --- Estate Agent: BKB Van Wyk
Beskrywing: 'n Inkomste-genererende eiendom met Woonhuis/Gastehuis, Chalets en Kwekery in 'n rustige boomryke tropiese tuin aan die oewer van die Olifantsrivier met 'n 200m rivierfront wat aangrensend is aan en uitkyk oor die Loskop Natuurreservaat. Grootte: 2 Ha Ligging: Ongeveer 800m vanaf...
Besproeiingsplaas - SOLD
5 bedroom, 2 bathroom, Farm / Small Holding For Sale in Groblersdal
Nooitgedacht
price Price : R19,080,000 --- Estate Agent: BKB Van Wyk
'n 195 Ha Besproeiingsplaas te Groblersdal aangrensend aan die Moosrivier waarvan 97 ha onder besproeiing en 98 ha natuurlike weiding. Beskrywing: Twee aangrensende dele aan die Moosrivier ongeveer 3 km langwerpig in 'n noord-oostelike rigting met 'n matige noordwestelike helling (Kaart...
© PFS 2020 • Disclaimer fbLike Contact Us: support@propertyforsale.co.za

Free Property Ads In Groblersdal - free real estate listings